Waterberg Stereo Besigheidsnetwerkgids

Die Waterberg Stereo Besigheidsnetwerkgids is ontwikkel om elke besigheid in ons gemeenskap, van die tuiste skepper to die grootste besigheid in die dorp, ‘n gelyke kans te gee om sigbaar te wees aan plaaslike, nasionale en internasionale besoekers aan ons gebied.

Waarom is die Waterberg Stereo Besigheidsgids perfek vir my besigheid.

Blootstelling

App Gebruikers

Die App word bekend gestel aan plaaslike, nasionale en internationale gebruikers, wat jou besigheid kan raaksien.

Radio Luisteraars

Die App word heeldag op Waterberg Stereo radio stasie bemark, as die nommer 1 keuse om inligting te bekom in ons uitsaai gebied.

Radio Lugtyd

Alle spesiale aanbiedinge en gebeurtnisse op die App, gaan twee keer per week op die radio uitgesaai word. Dit is gratis lugtyd en blootstelling op die radio.

Jou eie App

Jou Eie App Spasie

Jou spasie “Listing” op die App bied jou jou eie kommunikasie App, direk van binne ons groter App, met jou eie admin paneel.

w

Direkte Boodskappe Na Jou Kliënte

Al jou bestaande “Like” kliënte, kry onmiddelik ‘n boodskap as jy nuwe inligting oplaai op die App.

Jou Eie Admin Paneel

Met jou eie admin paneel, kan jou onbeperkte:

  • Produkte laai
  • Spesialle aanbiedinge laai
  • Gebeurtenisse laai
  • En nog baie meer.

App Lys Opsies Beskikbaar

Let asseblief daarop dat alle pryse BTW uitsluit

 

Voltooi vorm om besigheid te lys op ons Besigheidsgids App

3 + 14 =

My Navraag Is Oor:

8 + 13 =

×

 

Baie welkom by Waterberg Stereo

Kies enige van ons afdelings en gesels direk met die regte persoon.

× Gesels direk met ons?