
104.9 FM
Dit is vir ons belangrik om ons luisteraars in te lig en op hoogte te bring van wat in ons dorpe en stede, asook ons land en die wêreld aan die gang is deur ‘n aangename luisteraarservaring.
Uitsaaigebied
Waterberg Stereo het luisteraars regoor Suid‐Afrika en ook oor die grense van die wêreld heen wat deur middel van “live streaming” op ons App en Webtuiste na ons luister.
Ons FM uitsaai gebiede sluit in;
⇒ Nylstroom
⇒ Naboomspruit
⇒ Warmbad
⇒ Leeupoort
⇒ Thabazimbi
⇒ Ellisras
⇒ Pta‐Noord
⇒ Brits
⇒ Hartbeespoortdam
⇒ Rustenburg
⇒ Krugersdorp
⇒ Sun‐City
⇒ Northam
⇒ Rooiberg
Gemeenskaps Projekte
Ons moet die entrepreneurskap in ons wakker maak en begin om goedere en dienste te lewer om vir onsself, ons gesinne en ons gemeenskappe te sorg.
Kompetisies
Maak jou besigheid meer sigbaar deur deel te wees van ons daaglikse, weeklikse en maandelikse pryse wat gewen kan word.
Waterberg Stereo 104.9 FM Maak ‘n Verskil

Geballanseerde Inhoud
Dit is vir ons belangrik om vir ons luisteraars in te lig en op hoogte te bring van wat in ons dorpe en stede, asook ons land en die wêreld aan die gang is deur ‘n aangename luisteraarservaring

'n Kosbare Erfenis
Kom ons poog om die land beter terug te gee vir die volgende geslag as waarin ons dit ontvang het.

Ons Maak 'n Positiewe Impak
Ons sal ons waardes moet gaan uitspel as gesin, mekaar moet begin ondersteun en mekaar moet moed inpraat en positiewe doelwitte daarstel wat ons as gesinne begin nastreef en uitleef.


Blootstelling
Met ons nuwe Waterberg Besigheidsgids App, gee ons die gelyke geleentheid aan selfs die klienste besighede, om sigbaar te wees aan al ons plaaslike, nasionale en internasionale besoekers. Druk hier vir meer inligting.

Gemeenskaps Projekte
Ons moet weer die entrepreneur in ons wakker maak en begin om goedere en dienste te lewer en te bemark om vir onsself, ons gesinne en ons gemeenskappe geleenthede te skep. Ons moet aanleer om weer plaaslik te ondersteun en om die ekonomie in ons eie omgewing te stimuleer.
Ons Nylstroom Span

Johnny Nel
Ateljee Bestuurder

Ems Cilliers
Omroeper
Ons Thabazimbi Span

Kobus Swanepoel
Stasie Bestuurder

Elsie Swanepoel
Bestuur

James Breedt
Omroeper

Bakkies Eayrs
Omroeper

Ettienne & Lize Gouws
Omroepers

Paul Dreyer
Tegniese Bestuur

Thys de Beer
Omroeper

Analize de Beer
Omroeper

Tshego Mphofu
Omroeper/Mosupegetsi

Jeanine Lewis
Omroeper/Bemarking